file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 3 months ago #59392 by Kriek
Nee Hexy, my kind is net flippen onmoontlik, sy ore het hy erens langs die pad verloor, so gisteraand was ek maar net vreeslik down en blameer toe sommer myself en dink ek is sleg ma dat my kind nie wil luister nie.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #59383 by Strik*kie
Ainee man nou het ons vir Tienka gemis.
Tienks ek hoop jy rus darem so bietjie tussendeur. Baie bly boeta groei so mooi hoor!!!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #59382 by sexy~hexy
LOL Kriek...ek sal wag tot so half3 toe, ons dokters is baie vol met afsprake.

File Attachment:

File Attachment:

Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #59380 by Strik*kie
Ok het darem nou klompie goed uitgesort. Nou kan ek weer opvang. Nog niks??????

Ai Hexy bel jong!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!

Hey Kriek, bly dit het goed gegaan ;) ;) Nou hou ons duime fxfxfx

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #59379 by sexy~hexy
O ja Kriek, ek wou nog vra wat het gebeur? Ek wou nie reply of FB nie, mens moet altyd baie goed in min woorde se oor die plek min is.

File Attachment:

File Attachment:

Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #59375 by Kriek
Nee nee Hexy, vir sulke dinge wag jy nie vir dokter nie, BEL JY !!!!!!!!! :laugh:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #59374 by Kriek
Hey Ansa, voel so bietjie beter jong. Ek is maar net partykeer vreeslik moedeloos :(
Jong, my DH is op bystand, so dan gaan die BD maar altyd moeilik, maar moet se, die week gebeur die dinge nogals, weet nie of weet hy dit is tyd om te perform nie, maar dit kom nogals van sy kant af :) Maar aande soos gisteraand, dan wonder ek maar of ek twee sal kan handle :laugh: ;)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account