file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 3 months ago #58135 by Paisley
slakker, sjoe. Ek dink regtig dat as dr. mooi skoongemaak het dit moontlik kan wees dat die cm nou 'n vrye en oop kanaal na onder toe. Hoop jy het sommer jou manlief gegryp toe jy dit sien.

Is jou buisies mooi oop? En die res reg? wat sê oom strikdas na die prosedure? Het jy baie seer gehad?

Ek het my lap na ovulasie gehad, so ek kon nie juis enige verskille agterkom nie!

TTC Since May 2008
Me: 29, DH 32
FS: Dr Pentz
IUI #1: March 2010 - BFN
IUI #2: 29 April 2010 - BFP on 8dpiui: 7 May
16 December 2010- Early onset of labour (Flat on my back for 2 weeks)
Drugfree natural birth - 1 Jan 2011 weighing 2.74kg (37w)
October, November 2011 - Chem Pregnancies
April 2012-Medicated Cycle: BFN
IUI#1(Yet again)- Planned for Aug 2013

ALL THE GLORY BE TO OUR GOD. FOR EVER AND EVER - AMEN!!

File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #58129 by Ansa_S
Strikkie ek is nie bekommerd of opgewonde oor die cm nie, want die maand doen ek dit regtig net omdat ek lief is vir my man en nog dolverlief is op hom.

En ek moet se met hierdie houding van my van hierdie maand, doen ons dit spontaan meer as die maande wat ons ttc het.

My man is vir my so sexy dat as hy in die oggende aantrek voor werk, dan wens ek hy kan bietjie saam my by die huis bly! Het vanoggend vir hom gevra of hy nie eerder by die huis moet bly nie, toe lag hy lekker en se ek is klein sex verslaafde ha ha ha :blush: :blush: :blush: :blush: :blush:

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #58128 by Cornel
Ja Strikkie,so se die DR! WHOOOOOOOOWOOOOOOOOOOO! (askies ek het seker nog niks om voor opgewonde te raak nie)

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #58125 by sexy~hexy
Hey Slakkie...hoe was die Lap vir jou?

Baie vrouens se mens is meer vrugbaar want dan is jy mooi skoon, maar my gynie stem nie saam nie. Ek wag ook nou om te sien of ek meer vrugbaar was :D

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #58123 by Strik*kie
;) Slakkie as mens daai sien moet mens bd bd bd.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #58119 by Strik*kie
Cornel, so julle kan dan teen don of vrydag toets?

Slakkie, hoop dan het julle lekker pva? :woohoo: :woohoo: :woohoo:

:blush: Ansa, dieselfde hier. Voel eintlik weird.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #58118 by Slakkie
Sorry regtig vir die Tmi's. Ansa ek het gisteroggend gaan wieps en toe was daar baie, maar soos in baaaaiiee gewoonlik moet daar effe gegrou word om dit te kan inspekteer maar nie gister nie so toe maak ek maar van die geleentheid gebruik gisteraand mens weet nooit :-)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account