file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 3 months ago #57911 by Goggatjies
Nel geniet jou wasgoed was en skoonmaak
G - hoop De Nys se oe word gou beter, William het dit ook gehad

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #57908 by Cornel
:laugh: Sjoe maar julle is stil?

Hexy al enige veranderings? ;)

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #57891 by G Baby
Hi dankie vir raad oor ogies nelria-De Nys poef net elke keer na voeding,so ek sal maar tussen in loer of ek skoon enetjie kry. DIs aaklig die ou loperige geel ogies. Riko en Zelri darem ook amper gesond,riko moes antibiotika drink en ek nebulise hom nog twee keer op 'n dag. Sover is de nys darem nog gesond,hoop nie hulle steek hom aan nie. My man na sy longonts nog nie heeltemal reg nie,nebulise ook 2 keer per dag,dr s? vat 8 weke om reg tekom.

Ek gaan groet,de nys alweer honger....chat later weer.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #57889 by Nelria
anyhoe girls dat ek bietjie dag begin met wasgoed en skoonmaak en admin etc xxx

Location: Pretoria East
Little girl - Lea 11/11/08
Little boy - Xen 09/06/10

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #57876 by Nelria
g -wow oor twins sy is 'n lucky mamma ek meen lea was 37weke en 6 dae ICU

g - ek wil net se re loop ogies xen het dit ook en jy sal nie glo wat is beste remedy nie - dit is gross maar werk as hy net piepie doek het(moeilik met borsvoed ek weet) dan vee jy die piepie gedeelte oor sy ogie werk soos bom - disinfect dit onmiddelik LOL - ek het al met lea daarmee begin en net 2 keer dan is ogie skoon - xen sin loop ook maar ek kry net poep doeke so ek sit salf op maar dit werk nie so goed lol

Location: Pretoria East
Little girl - Lea 11/11/08
Little boy - Xen 09/06/10

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #57873 by G Baby
Sien julle praat oor trou datums,ons nov 10 jaar getroud,my man my belowe hy vat my volgende jaar as De Nys jaar oud is Maurituis toe!!! My sussie op die oomblik in die seychelles saam boyfriend en sy ouers-dis so mooi daar,sy stuur gereeld fotos deur ek is sommer jaloers...

Ek werk aan my man vir kombi(die nuwe hyandai kombi vreeslik mooi en nie so duur soos die caravelle nie). Lyk of hy dalk gaan byt....hou duim vas,want dis 'n mission om drie karstoeltjies agter in te kry.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #57871 by sexy~hexy
Ek en DH het Junie 2003 ontmoet, Julie toe trek hy by ons in (nog by my ouers gebly), Junie 2004 verloof geraak en September 2005 getrou en Jayden is November 2006 gebore :)

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account