file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 3 months ago #56713 by Kriek
Hallo Ansa, ooooo dit klink lekker daai ding van heeldag in die bed en staan eers die middag op.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #56710 by Goggatjies
temps is nog laag, ek verwag dit mote of more of Woensdag op gaan

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #56702 by Ansa_S
More al julle lieflike dames.

Laliek, jammer oor bfn, maar my siening met sulke goed is dat dit die eerste keer 'n skok is vir die liggaam omdat dit nie normaal is nie, en die 2de keer weet die liggaam wat om te doen, en dan kry jy makliker 'n bfp!!!!!!

Nessie die ou simpel tannie, weet ook nie wanner sy moet wegbly nie!

Hexy en Cornel, byt vas girls.

Ankia dit lyk sommer goed en is bly die huiswerk is op datum.

Anje, bly jou siklus het begin.

Hallo Kriekie kriek!!!!!

Rugby was lekker, net ongelooflik koud! Manlief hul het die finaal toe gewen,(dis omdat ek hom "bederf" het voor ons gegaan het). Het eers saterdagoggend half 3 by die huis gekom. SO ons het saterdag net geslaap en geslaap! Eers half 1 die middag gaan bad!

Verder was naweek heerlik, en is ek en my man nog dolverlief op mekaar en verbeel ons dis ons honeymoon soos ons tekere gaan!

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #56691 by sexy~hexy
Hoe lyk jou temps Ankia?

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #56688 by Goggatjies
huiswerk is op datum
ons sal nog so 3 dae gaan, en ons sal kyk wat die temps doen

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #56686 by Cornel
Kriek! Great minds think alike!!!!!!!!!:-D

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #56685 by Kriek
Cornel, ek het nou jou post gesien van julle huweliksherdinking en jou pa se verjaarsdag die volgende dag. Ons is getroud 17 november en my pa verjaar 18 november (sommer net vir interessantheid)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account