file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 3 months ago #56185 by Driekie
Ansa - eks in presies dieselfde bootjie!!

Al wat ek van ken is - laat hy sy shower of wat okal doen terwyl jy prepare.En dan le jy daar reg vir hom met n room bikini en strawberry's op die regte punte/plekke en die liquer so gedrizzle oor jou se lyfie en hy kan "eet/lek/suig soos hy lus het"

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #56184 by Kriek
:laugh: Ansa !!!!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #56182 by Ansa_S
Ankia hoe moet die stokkies lyk as mens ovuleer, ek weet nie van die goed nie so vertel gou.

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #56181 by Cornel
WOW Ankia,ek dink YOU ARE READY TO GO GIRL!!!!!!!!!!

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #56179 by Driekie
sjoe nee kyk dit vlieg omtrent - ek onthou nog daai naweek wat jy jou bfp gekry het - ons almal het op hete kole vir jou gewag met jou nuus!!!!!

Oooh Ankia - daai positief bekruip jou so staadig maar seker - ek seker jy gan hom die naweek kry!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #56178 by Ansa_S
Julle ek moet ook bietjie so iets doen, maar my man sal dink ek is gerook!

Woensdag oggend se ek vir hom kom ons gaan neem 'n paar blou films uit en dan doen ons bietjie die funky monkey daarna....hy het my net een kyk gegee asof ek mal is en gese amper dog ek jy is ernstig my vrou! Toe maak ek maar of ek 'n grap gemaak het!

So arbeie en room of likeur of iets, moet die ding doen, maar ek is mos maar bietjie blond as dit by sulke goed kom, sal 'n boek moet koop of iets om idees te kry....

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #56177 by skapie
he he...mis ek nou TTC....ek wil net slaap, dit is al wat ek wil doen.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account