file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 3 months ago #56197 by skapie
Ta ta, julle lieflike mense.

Jammer ek gesels so min, maar ek mis nogsteeds die pampers site. Onthou net, julle almal is altyd in my gedagtes.

Hoe gaan die sê ding? Nagel, Nagel , nagel????

enjoy!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago - 16 years 3 months ago #56196 by Goggatjies
ek val ook uit die bus as dit oor sulke goed gaan

ek vra net my man is hy lus, dan is hy klaar lus
Dit vat nie veel nie

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #56194 by Goggatjies
Dankie skapie
ek is op geen behandeling, so ek check maar stokkies en temps

Driekie haal jy al die bedegoed af

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #56193 by Cornel
:laugh: Ansa ~ Funky Monkey ~ :laugh:

;) Ansa ek sal ook daai "boek" moet kry,want as dit by romantiese idees kom.........val ek maar heel uit die bus uit :P

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #56192 by Kriek
Ek weet ook nie hoe moet daai stokkies lyk nie, het vanmiddag met n pak in my hand gestaan, toe sit ek hulle weer terug op die rak, te bang dit werk nie

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #56188 by skapie
die tweede strepie moet so donker wees soos die test line....jy sal sien, op haar stokkies, elke dag raak donkerder, wat betekn sy kom nader en nader aan ovulasie.

julle girls met net onthou...as jy op behandeling is (soos fertomid of clomid), interfere dit met OPK's. en dan is die OPK's nie akuraat nie.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #56187 by Goggatjies
Ansa - die toets strepie moet donkerder as die control strepie wees, so dit is nog nie
so as dit dan donkerder is, beteken dit jy ovuleer binne 24 - 48 uur
maar ons sal maar die hele naweek die hanky panky doen, net om seker te maak

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account