file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 3 months ago #56212 by Goggatjies
ek gaan nou groet - my man is hier om my op te laai
lekker naweek

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #56211 by Driekie
OOoooh en julle gan nou lag maar iets anders wat kan werk - by ons het dit al - julle weet hulle verwys altyd na Loofah-gloves in TV programme of movies....wel if you have a lekker big shower....... :blush:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #56210 by Kriek
lol, ek dink enige man is maar so, ek moet ook net vat waar dit saak maak dan is dit so, dis net ek wat partykeer nie in die mood is nie

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #56208 by Cornel
Ek sit en smile ook lekker hier!!!!!!!!!

Tata Kriek! Lekker naweek!

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #56209 by Ansa_S
Nee kyk dit gaan 'n ge Nigel wees die naweek by ons almal!

Die beste van als is, ek sal my sessie moet insit voor rugby want manlief se lyf is te moeg na 'n game, en hy werk more oggend!

As ek nou sy dag wil maak dan moet ek hom nou in die oggend ure wakker maak met 'n gevroetel na die handrem!!!!!!!!!! Kyk dan dink hy sy vrou is befok!

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #56207 by Goggatjies

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #56206 by Kriek
Ek gaan solank groet, dalk kry die baas n bevlieging en se ons kan bietjie vroeer loop. Lekker naweek vir julle almal

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account