file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 3 months ago #56205 by Goggatjies
ek giggel ook maar saggies hier in die kantoor

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #56204 by Kriek
Baai Skapie, en dit is altyd lekker om van jou te hoor. Jip, ek moet ook nagel die naweek !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #56203 by Goggatjies

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #56202 by Driekie
Jong - wat okal vuil raak word maar in die wash gedruk..hehe

Maar nee ek los die laken/s op...hehe en kussings bly naby vir interessante "moves"

Haai - sien nou jy gaan weer - baaai skapie!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #56201 by Ansa_S
Ankiaaaaaa hier sit ek en kliphard lag alleen by die huis vir jou!!!!!!!!!!

My man is presies dieselfde ek moet net 'n skimp gooi dat ek lus is of vra of hy lus is, dan is hy gereed vir aksie!!!!!!!!!!

Hy weet nou al as ek in die bed klim sonder 'n panty onder my pajamabroek dan is ek in die mood!!!!! So dan is hy sommer slag gereed!

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #56200 by Cornel
Ankia hier gaan dit ook net so,ek hoef nie eers te vra nie,ek kyk net vir hom dan is hy klaap tipsy!!!!!!

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #56198 by Goggatjies
baai skapie
ons gaan defnitief Nagel die naweek

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account