file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 3 months ago #56220 by Ansa_S
Cornel dit werk, as ek dit doen, kan my man my daardie dag nie genoeg bel deur die dag nie!

Ek het hom gisteroggend wakker gemaak met 'n gevroetel en toe gryp ons mekaar gisteraand net toe ons klaar geeet het, kyk hyt gedink hy is in die hemel! Hy se toe nogals hel my vrou 2 keer binne 12 ure, voel soos honeymoon!!!!!!!!

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #56219 by Cornel
Tata Ankia EN Ansa ~ Geniet die rugby Ansa!!!!!!!!!!

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #56218 by Kriek
Baai Anks !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #56217 by Driekie
hehehe nou jaa ANSA - jy het nou die perfekte geleentheid - verras hom met jou sexyste ondergoedjies as hy by daai deur instap....he he he ;)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #56216 by Cornel
Myne sal ook so dink Ansa! Miskien moet ek dit bietjie try more oggend!

Jys doodreg Ansa hierdie naweek gaan dit omtrent 'n KAFOEFEL NAWEEK wees...ek beter maar die huiswerk so bietjie vooruit vat,net vir ingeval AF opdaag!

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #56215 by Ansa_S
Baai julle geniet jul naweek en julle dans van die wilde makou!!!!!!

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #56214 by Kriek
Ek gaan nog chat tot ek kan, maar as ek net aflog, dan weet ek ten minste ek het baai gese. he he

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account