file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 3 months ago #55977 by Paisley
kriek, ek weet dit - maar dit is steeds lekker om te hoor. Dammit, en ek het gedink TTC is erg... Hehe. Ek moet regtig aan hierdie angstigheid van my werk. Ek gaan 'n freak van 'n ma wees. Sjoe - ek weet nie waar om te begin nie!

TTC Since May 2008
Me: 29, DH 32
FS: Dr Pentz
IUI #1: March 2010 - BFN
IUI #2: 29 April 2010 - BFP on 8dpiui: 7 May
16 December 2010- Early onset of labour (Flat on my back for 2 weeks)
Drugfree natural birth - 1 Jan 2011 weighing 2.74kg (37w)
October, November 2011 - Chem Pregnancies
April 2012-Medicated Cycle: BFN
IUI#1(Yet again)- Planned for Aug 2013

ALL THE GLORY BE TO OUR GOD. FOR EVER AND EVER - AMEN!!

File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #55971 by Dassie
Lol het niemand my water post gesien nie? :(

TTC first LO since April '09.
MC - June '09.
BFP - 26 May, Alle eer en dank aan God!
Baby boy born Jan 2011!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #55970 by Driekie
Ai tog Hlise - jammer oor die ou tannie - jaag haar nou finaal weg die maand dat sy jou uitlos!!!

En Paisley - grote grote drukkie vir jou!!!!Jy het al jou baby-bump beginne kry ne!!?? Nou elke keer as jy so down voel oor die simptome verdwyn - kyk af en as daai magie so terugloer vir jou dan weet jy jys nog op die regte spoor!!!!En jy mag jou gynae tien maal n dag bel oor sulke goed (en vir my of enige van die girls) - dis jou reg as n swanger vrou om dit te doen tot jy tevrede is!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #55969 by Kriek
Geniet dit Tienka, en geniet jou m.leave
Mwhaa

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #55967 by Strik*kie
Ag nee man wat besiel die mense om vir kids drank te voer. Genade, weet jy hulle dink ook nie. En jy moenie stres nie daai baba gaan piekfyn wees hoor.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #55966 by Dassie
Hugs Paisley. Ek dink die ding van 'n ma wat altyd worry begin sommer al van die oomblik wat mens uitvind jy is swanger. Moenie dat die vrees jou onderkry nie, fokus op God. En onthou as iets jou baie pla, bel jou dokter. Dis waarvoor hy daar is. Jy is sy pasiënt, maak nie saak of jy dink dis nie 'n belangrike vraag nie. Dit sal jou meer gerusstel.

TTC first LO since April '09.
MC - June '09.
BFP - 26 May, Alle eer en dank aan God!
Baby boy born Jan 2011!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #55959 by Kriek
Strik, ek kon ook nie glo ek moes so min opvang nie, maar tot op FB gaan daar niks aan nie

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account