file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 3 months ago #55958 by Tienka
Ons 4 hier in die kantoor gaan 2uur uit vir koek en tee en dan gaan ek huis toe :laugh:

Ek gaan julle so mis, maar sal Maandag inlog om te sien wat maak julle!!

Hlise, sorrie oor AF girl - drukkies vir jou!!

Pais, probeer relax, dis die hormone wat jou so op hol jaag

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #55955 by Kriek
Paisley, dit is heel normaal vir jou simptome om minder te raak girl, onthou, jy is amper in daai honeymoon fase waarvan hulle praat, mens kan nie jou hele swangerskap sleg voel nie, so wat jy nou doen is, jy geniet dit !! En ek dink jy weet al hierdie dinge wat ek vir jou se. Groot drukkie vir jou hoor

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #55953 by Strik*kie
Shame Pais, ja dis 10 teen 1 hormone. Hoop jy voel no beter.

Kriek, het go kom loer en kon nie glo dis so min wat ek moes opvang nie :)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #55950 by Paisley
sorry oor jou werkie kriek! Sjoe - ek was ook al in werke waar ek sielsongelukkig was. Dit consume 'n mens. Maar soos stikkie sê - een van die dae slaan jy 'n great job weg.

Ai - dit is mos nou vakansieskool vir skoolkids, toe het van ons studente (wat die kids moet oppas) vir hul drank gekoop. Toe moes ek dit uitsort, en toe tjank ek sommer omdat ek bekommerd is oor die babatjie want my simptome raak minder, en ek kry weird CM uitskeidings en alles. Voel darem nou beter! Was seker maar net irrasioneel!

TTC Since May 2008
Me: 29, DH 32
FS: Dr Pentz
IUI #1: March 2010 - BFN
IUI #2: 29 April 2010 - BFP on 8dpiui: 7 May
16 December 2010- Early onset of labour (Flat on my back for 2 weeks)
Drugfree natural birth - 1 Jan 2011 weighing 2.74kg (37w)
October, November 2011 - Chem Pregnancies
April 2012-Medicated Cycle: BFN
IUI#1(Yet again)- Planned for Aug 2013

ALL THE GLORY BE TO OUR GOD. FOR EVER AND EVER - AMEN!!

File Attachment:

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #55947 by Kriek
Ag nee Paisley, hoekom is jy hartseer ?
(((( Hugs ))))

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #55945 by Paisley
hey dames

Hlise - jammer oor AF jong. Ek weet hoe dit 'n mens kan platslaan jong! Sterkte ek hoop regtig dat jy sommer gou 'n bfp sal kry. Dit is sommer nasty dat sy so op jou toesak, nadat sy 'n ruk weg was.

Ek het nou eers my hartjie uitgehuil. darem is manlief naby. Seker maar hormone!

TTC Since May 2008
Me: 29, DH 32
FS: Dr Pentz
IUI #1: March 2010 - BFN
IUI #2: 29 April 2010 - BFP on 8dpiui: 7 May
16 December 2010- Early onset of labour (Flat on my back for 2 weeks)
Drugfree natural birth - 1 Jan 2011 weighing 2.74kg (37w)
October, November 2011 - Chem Pregnancies
April 2012-Medicated Cycle: BFN
IUI#1(Yet again)- Planned for Aug 2013

ALL THE GLORY BE TO OUR GOD. FOR EVER AND EVER - AMEN!!

File Attachment:

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #55944 by Strik*kie
Hey Kriek, shame ja dis nou nogals sleg. Toemaar dis nie meer lank nie, en dan slaan jy lekker job los waar jy baie kan tik en chat ;)

Hlize sorry oor af. (((hugzz)))

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account