file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 3 months ago #55740 by Rakker
Cornel wrote:

En LEILA-S EN RAKKER!:-)


Ja ja, julle weet mos ek roofkyk gereeld. Hoop dit gaan goed met al die mommies, mommies to be en wannabe mommies ;) .

Alexander (the Great) born 17 Feb 2009, now a little man:-)

Cherise born 20 April 2011, mommy's little angel.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #55727 by Goggatjies
Kriek, ek hou my pp in so van 12 uur af, en ek drink dan ook niks meer nie. en dan toets ek so 3 uur.

Anje cd 13 sin was defnitief donkerder, ek hoop vandag sin is nog donkerder, ek sal vir julle so na 3 kom wys

Ons wag in spanning vir Morgan

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #55716 by Cornel
Wonder wanneer kry ons nuus van Morgan af?????? Hoop als het goed gegaan?

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #55701 by Ansa_S
Praat later weer, ek moet gou dorp toe!

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #55694 by Ansa_S
Hlise ek vat 'n trek komberse ook altyd saam en vanaand vat ek maar 'n Hannepotjie saam om my van binne af warm te maak!!!!!!!!!!!

Ai weet jul hoe lekker is dit om die bd te doen net omdat jy lus is en nie omdat jy volgens die almanak dit nou moet doen of nie!

Ek tel nie die dae nie en wonder ook nie of is dit nou goed vir die sperms om nou liefde te maak of nie en al daardie klom bull nie!

EK en manlief kon skaars gou genoeg ons mes en vurk gisteraand neersit toe gryp ons mekaar! Hy wou my sommer gryp terwyl die kos in die oond was, maar ons sou die huis afbrand want die oond was op grill!!!!! :blush: :blush: :blush:

Dis hemels om nie te wonder oor al die goed en sleg van om nou liefde te maak of nie!

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #55684 by Hlise
Hallo Ansa!! Jy moet maar WARM aantrek vanaand.

Cornel jou huisie is so nice. Dit lyk soos 'n vakansie huisie by die see. :-)

AnjeD - Ek het getoets gistermiddag en het 'n BFN gekry. Ek is nou n dag laat. Het gister oggend met een wipe 'n effense bloederigde waterige afskeiding gehad. My boobies is effe teer maar dit is al. Ek sal maar probeer vasbyt en as AF nie oor 'n dag of wat opdaag nie, sal ek maar weer toets. Sterkte vir jou daar1

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #55681 by Lia
Ok girls, geniet julle dag, ek het gou 'n paar goedjies wat ek moet klaar maak voor 13h00.
Tata

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account