file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 3 months ago #55925 by Hlise
Carli is te pragtig!!!! BAIE BAIE GELUK!

Slegte nuus...AF is hier. :-( Agge nee!!! Voel sommer lus en huil.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #55923 by Nessie
Howdy!!!

Tienka, Happy Birthday to you, Happy Birthday to you, Happy birthday dear Tienka, Happy Birthday to you!! Hoop jy het ‘n wonderlike dag en dat jy lekker bederf word!

Cornel, ek is mal oor jou Minnie Muis, ek het verlede jaar vir my sussie se dogtertjie ‘n Minnie Muis partytjie gehou en dit was te cute! Cornel, jou huis lyk soos ‘n lekker vakansie huis!

Paisley, ek is bly om te hoor jy voel beter!


Ansa, jy laat my nou lekker lag hoor! Julle klink dierbaar!!!

Ag moeder Carli!!!!! Geluk Morgan!!! Genade, sy is ‘n lekker lang babtjie!

Hallo en Baai Anje & Hexy!

Shoe, julle is stil vandag, het net 3 bladsye gehad om in te haal!!

Me - (26) 10/04/85
DH - (30) 13/12/81
TTC first LO since - Dec 08

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #55920 by julz
Hi ladies

congratulations Morgan!!!!!!!!!!!!!

Mom of Dylan and Partner to Joerg. We live in the Beautiful Pringle Bay which is along the Whale coast, Cape.


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #55904 by Strik*kie
Tienka, skree net en ek is daar vir my babysit sessie. ;) Is mal oor babatjies :lol:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #55888 by sexy~hexy
Middag almal

Ek loer gou in van my pa se laptop af :)

Baaaaaaaaaaaaaaaaie geluk Tienka met jou bday, laaste daggie by die werk so ek hoop jy word leka bederf :)

Baaaaaaaaaie geluk Morgan en welkom in die wereld Carli :kiss: Sy is te pragtig mamma :)

AFM: Voel al bietjie beter, DH kyk baie mooi na my en ek kry baie TLC. Nog geen teken van AF, verlede maand het ek die Donderdag en Vrydag gespot en die Saterdag begin. So ons wag maar in spanning.

Leka daggie vir almal, sien julle Maandag weer!

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #55843 by Tienka
Strikkie, jy kan enige tyd kom babysit :laugh:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago - 16 years 3 months ago #55829 by Tienka
Sal so maak Strikkie, sal sommer my kamera ook saamvat en 'n paar foto's neem en op facebook plak

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account