file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 3 months ago #55821 by Strik*kie
Tienka, julle moet sommer weer se baie geluk vir haar.

Omw nou is ek lekker broeis :lol:

Hey Drieks

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #55818 by Tienka
Fanks Driekie en al die ander dames vir die mooie verjaardagwense.

LOL Nel, jy sing banje, banje mooi :laugh: Ek het jou selnommer, so ek is reg vir 'n koffie date net wanneer jy reg is. Ek het so biekie popspeel oefening nodig :laugh:

C, sorrie ek hettie geantwoord op jou sms nie, ek is baie swak met sulke goed, jy het my regte nommer

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #55815 by Tienka
Sy is te pragtig!!!!

Cornel, julle gaan nog so 4 weke wag vir my boetie, hy is nog baie knus hier in sy huisie :laugh:

Anje, verseker sien ek julle Sondag 15h00, ek het jou selnommer, sal onder vir julle wag.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #55805 by Driekie
More - of moet ek al se middag!!!!????

Hellos en hoexit almal!!!!!!
Dis baaaaaie besig by my vandag - sal chat soveel ek kan!!

HAAAAAPPPPYYYYY B-DAY TIENKA!!!!!!!!!!!Mag jy n moerse awesome b-day he!!!!!!!

Baie Geluk Morgan - sy is 100% so mooi soos ek gedink het sy sou wees!!!!!!Pragtigste dingetjie!!!!!En glad nie n slegte gewig nie!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #55788 by Strik*kie
Wow ons 1ste dogtertjie vir die thread is gebore. WHOOOHHOOOOOO Baie baie geluk Morgan mag sy vir julle net baie vreugde bring. ;)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #55784 by Cornel
Tata Anje! Lekker naweek vir jou!

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #55777 by Lia
Tienks, ek sien jou nog Sondag 15h00 by Morgs ne? Ons gaan daar stop oppad terug van my skoonma af, so my man gaan by wees. Hoop nie julle gee om nie.

Julle moet 'n great dag he, ek log nog af vir vandag.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account