file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 3 months ago #55670 by Ansa_S
Conel dit lyk oulik!!!

Moet seker gou my "hoesgoed" drink vir die oggend!

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #55664 by Cornel
:laugh: SO LYK MY HUISIE IN DIE CONGO :laugh:

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......
Attachments:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #55659 by Dassie
Anje, ek wil net relax en niks doen die naweek nie. Dan sal ons seker Sondag iets vir Vadersdag vir skoonpa doen.

TTC first LO since April '09.
MC - June '09.
BFP - 26 May, Alle eer en dank aan God!
Baby boy born Jan 2011!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #55656 by Ansa_S
My ml speel vanaand rugby - klub finals, so ek gaan vries vries vries vanaand! Sal maar 'n soetwyntjie inpak en drink vir die koue!

My sussie hul kom na my ma toe vir die naweek so ons gaan maar seker daar kuier, as manlief more klaar gewerk het!

TIENKA ek het al vroeg vanoggend op facebook vir jou gese happy happy girlfriend!

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #55654 by Cornel
Anje,ons gaan ook net hier by ons kleine huisie wees more...Ml darem dagaf!

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #55651 by Ansa_S
More julle almal, ek is bietjie laat in die oggende om te kom groet, want buiten dat ek eers 8 uur uit die bed uit klim in die vakansie, leer ek nog my nuwe bediende hoe ek wat en waar wil he.

Anje ek het na 3 dae net gespot en op die 7de dag na die laaste provera eers 'n behoorlike AF gekry. Hul se van 3 - 7 dae na laaste pil begin AF.

EK het toe benylin gaan koop gister en gedrink, wou my siek lag vir my man maar moes dit maar stilhou, ek doen dit skelm anders kry ek weer 'n preek van hom af. So gisteraand toe ons bietjie vry en en en toe se hy vir my my asem ruik snaaks, het nog nooit so geruik nie, ek het maar net gese ag dis seker sy verbeelding!
hie hie hie :side:

SLuk nog die pomelosap, 2 glase in die oggend en doen goed vir die maag!

Het jul al iets van Morgan gehoor??:?

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #55650 by Cornel
O gits ja! Sy kan dalk net vir jou vra "WAT MAAK JY?

Se vir haar sy moet by die ander dames (as daar is) gaan sit en koffie drink!:-)

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account