file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 4 months ago #55649 by Lia
Hehe Nel, ek is ook maar lekkerrrr stadig vandag. Jy sing pragtig !!!

Nog niks van M gehoor nie, sit ook in afwagting.

Ja goeiste, die dag wat wel 'n tydjie weer kan in werk om hier te chat en dis dood stil.

Wat doen julle die naweek? Ek het 'n 2-jarige b-day partydjie more en die res van die tyd gaan ons net rus en hopenlik onder die komberse bly in hierdie koue.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #55645 by Kriek
Cornel, ek wil baie graag chat, jy weet mos, maar as ek die heeltyd hier sit en tik terwyl die baas se vrou reg oorkant my sit gaan dit baie fishy lyk

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #55638 by Cornel
:silly: Dames ek raak nou bekommerd!!!!!!!!!!
JULLE IS HOPELOOS TE STIL VANDAG! :unsure:

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #55637 by Dassie
Dis darem stil vandag.

Enige iemand al iets van Morgan gehoor??

Anje, hoop dis 'n bekostigbare quote.

Tienka, het jy koek gekry by die werk hehe?

TTC first LO since April '09.
MC - June '09.
BFP - 26 May, Alle eer en dank aan God!
Baby boy born Jan 2011!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #55630 by Kriek
Hallo weer, ek loer net gou weer in terwyl die baas n klient het, weet nie vir wat sit sy nou heeldag hier naby my nie.
Het ek ietsie gemis ? Tienka, verjaar jy lekker en het jy pressies gekry ?
Julle, ek het baie lus en koop n boks OPK's, want wanneer af moet ek dan toets ? Ek het dit nog nooit gebruik nie, Ankia, help gou asseblief, hoe laat toets jy en hoe lank moet jy knyp voor jy toets ?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #55624 by Nelria
anje ek het tienka happy b-day gesing hoor jy nie my pragtige baritoon hier oor die live web nie :)

hoop ook jou kombuis is cheaper anders shop maar nog rond girl

Location: Pretoria East
Little girl - Lea 11/11/08
Little boy - Xen 09/06/10

File Attachment:
File Attachment:

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #55601 by Cornel
Ankia,Anje is reg die laaste OPK lyk donkerder as die ander! FX vir jou dolla!

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account