file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 3 months ago #55943 by Kriek
Mense wat gaan hier aan ? Is almal besig ?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #55941 by Nessie
Ag nee Hlise…. Die ou heks! Sorry jong!!! (((Hugs)))

Me - (26) 10/04/85
DH - (30) 13/12/81
TTC first LO since - Dec 08

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #55935 by Kriek
Cornel, ek het jou reply op FB hoor

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #55933 by Kriek
:( Hlise, jammer oor AF man

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #55928 by Dassie
Ag nee, ek's baie jammer Ilse. Hugs.

TTC first LO since April '09.
MC - June '09.
BFP - 26 May, Alle eer en dank aan God!
Baby boy born Jan 2011!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #55927 by Kriek
Morgan, baie baie geluk, sy is pragtig !!!!

Julle dit is regtig sleg by die werk. Die ander girl wat hier gewerk is is mos nou al klaar weg, so nou as die baas se vrou (wat ook n baas is) iets wil doen dan sit sy by daai tafel, liewe hemel en dit is reg oorkant my, en tik is nie regtig in my job description nie, so ek kan nie eers maak of ek iets tik nie !!
Tienks dankie dat jy laat weet het van Carli

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #55926 by Dassie
Hi Hexy, ons het jou gemis! Bly jy voel beter.

Lol mens kan darem partykeer simpel wees.. Die water is af by ons werk en ek het dit nie geweet nie, so toe gaan ek toilet toe en spuit seep op my hande en toe is daar nada water.. Gaan ek kombuis toe en gooi water van die ketel oor my hande.. Ai ai ai. Dink eers toe 'o krap' na ek die water gegooi het lol. Gelukkig was dit koel.

TTC first LO since April '09.
MC - June '09.
BFP - 26 May, Alle eer en dank aan God!
Baby boy born Jan 2011!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account