file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 3 months ago #55482 by Cornel
Tienka,dit sal my maar net leer om nie te vroeg te praat nie....verstaan ook sy punt. Hy hou glad nie daarvan om my hartseer of ongelukkig te sien nie,so ek dink hy probeer my maar net uit die "pregnancy sloot" weer terug op die wal te kry. Hy is seker maar net bang vir 'n teleurstelling (soos elke keer)

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #55481 by ChaNa
julle ek het my foon by die huis vergeet so gani morgs se sms kry na die geboorte nie.

Kan iemand asb ASAP hier kom post as hulle iets hoor.
Nog net 'n uur vir haar.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #55473 by Tienka
Ai Cornellie, mans is baiekeer baie onsensitief PUNT. Moet jou nie aan hom steur nie, ek is seker hy het dit nie lelik bedoel nie, probeer maar om hom nie toe te gooi met details nie

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #55466 by Goggatjies
hier is my vorige opk's
ek moet nog vandag doen
Attachments:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #55467 by ChaNa
More julle

My moomie wou nie my laat ingaan gister nie toe kon ek net vir julle loer as guest en nie skryf nie.

Eerstens: TIENKA BAIE GELUK MET JOU B-DAY, HOOP JYT GAAN 'N WONDERLIKE DAG HE EN DAT ALMAL JOU VREESLIK GAAN BEDERF.

Morgs - BAIE STERKTE MET DIE KEISER.Ek is soooo excited vir jou part jy kan seker nou nie meer wag nie.
kani wag om carli te sien nie.

Jammer ek doen nie ander personals nie moet eers gaan opvang.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #55464 by Cornel
Ml lief het gese/gevra ek moet saam hom werk toe ry,toe se ek nee dankie,nou nou hop gogatjie uit! Seker ook verkeerd van my gewees,maar eintlik wou ek net nie gery het nie,omrede my borste so seer was (voel darem vandag klein bietjie beter)

Ag wat dis seker maar deel van die leer proses.....

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #55459 by Paisley
ai jong cornel. Die manne verstaan nie altyd ons harte nie! Dit is maar meoilik. Maar hulle bedoel dit nei so kras nie. wat het jy gesê of gedoen dat jy die bobbejaan agter die berg gaan haal het?

TTC Since May 2008
Me: 29, DH 32
FS: Dr Pentz
IUI #1: March 2010 - BFN
IUI #2: 29 April 2010 - BFP on 8dpiui: 7 May
16 December 2010- Early onset of labour (Flat on my back for 2 weeks)
Drugfree natural birth - 1 Jan 2011 weighing 2.74kg (37w)
October, November 2011 - Chem Pregnancies
April 2012-Medicated Cycle: BFN
IUI#1(Yet again)- Planned for Aug 2013

ALL THE GLORY BE TO OUR GOD. FOR EVER AND EVER - AMEN!!

File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account