file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 3 months ago #55451 by Cornel
More Almal!

Pais ~ Ek dink Marie is Drakensberge toe....help maar reg as ek verkeerd is.....:-)

Groot Plesier Tienka,ek weet mos hoe baie hou jy van presentjies.....

Ag Tienka ml maak my sommer net baie kwaad ~ ek is nie eers meer lus om verder te BD of om volgende week te toets nie..... Net omdat hy gisteraand vir my gese het "MOENIE DIE BOBEJAAN AGTER DIE BERG GAAN HAAL NIE,WIE SE JY IS SWANGER?" Dis seker nie so erg nie,maar hel man,stel dit net bietjie beter! (ek is seker maar net bietjie gevoelig ~ seker hormone ~)

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #55449 by Dassie
Hello girls.

More Tienka, baie geluk met jou verjaarsdag. Ek hoop jy het 'n wonderlike dag, en dit moet wees want dis jou laaste daggie van werk hehe.

Ek dink aan Morgan vanoggend, hoop als gaan goed, kan nie wag om haar baba te sien nie!

TTC first LO since April '09.
MC - June '09.
BFP - 26 May, Alle eer en dank aan God!
Baby boy born Jan 2011!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #55442 by Goggatjies
Morgan - sterkte vir vandag - ek dink aan jou.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #55441 by Tienka
More julle!!

Baie dankie vir die mooi verjaardagwense, dankie vir die pressie Cornel :laugh:

Ai Hlise, dis frustrerend as AF so sonder rede wegbly, probeer nog so paar dae uithou en toets dan weer

Cornel, wat het jou ml gesondig?

Hallo Pais, Kriek en Ankia!!

Oooooooo dis Morgs se groot dag vandag, ek kannie wag vir nuus nie en kannie wag om Sondag te gaan kuier nie!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #55438 by Paisley
more cornel, kriek, ankies. Gaan baie goed. Behalwe vir so 'n hol kol op die magie is die ms iets van die verlede. Dit moegheid raak ook al baie beter. Ek is heavy verlig!!!!!!!!!!!!! En dankbaar. Nou kan ek regtig die swangerksap geniet!

wat is nuus by die res van julle? Waar is marie?

TTC Since May 2008
Me: 29, DH 32
FS: Dr Pentz
IUI #1: March 2010 - BFN
IUI #2: 29 April 2010 - BFP on 8dpiui: 7 May
16 December 2010- Early onset of labour (Flat on my back for 2 weeks)
Drugfree natural birth - 1 Jan 2011 weighing 2.74kg (37w)
October, November 2011 - Chem Pregnancies
April 2012-Medicated Cycle: BFN
IUI#1(Yet again)- Planned for Aug 2013

ALL THE GLORY BE TO OUR GOD. FOR EVER AND EVER - AMEN!!

File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #55434 by Kriek
More almal,
Tienka, baie geluk met jou verjaarsdag, mag jy n heerlike dag he. Julle ek sal later weer kom inloer, baas se vrou sit nou by die tafel reg oorkant my. grrrrr

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #55429 by Cornel
Goeie more Paisley. Hoe gaan dit vanoggend?
Is dit ook so koud daar by julle?
Hier is dit lekker koud vanoggend en die wind waai ook nog!

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account