file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 3 months ago #55377 by Cornel
Goeie more Hlise.

Jip dis Tienka se verjaarsdag vandag en ook haar laaste werksdag!

Ai tog,jy moet maar net moed hou....hoe lank is AF nou mia?

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #55376 by Hlise
More almal!! Nog 'n koue dag maar gelukkig is dit Vrydag!!!

Hoe gaan dit met almal? ek was die week baie besig by die werk en kon net kort kort inloer.

Ek neem aan dit is Tienka se b-day!! Happy Happy Happy girla! Hoop jy't 'n fantasiese dag en dat jy sommer baie bederf word!!

AF is nog steeds MIA. Ek het wel vanoggend krampe gehad maar gaan loer kort kort so ek hou jul op hoogte. Het gister middag 'n toetsie gedoen en BFN! Ek wens ek kon weet wat aangaan!

Lekker dag vir almal.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #55374 by Cornel

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #55371 by Cornel

16 years 3 months ago #55308 by Cornel
Dankie Tienka,ek hoop ook maar so!

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #55304 by Cornel
OOOOO Jinne sorry vir die baie post!

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #55303 by Tienka
Tatta julle 2, ek gaan ook nou oppak en ry.

Cornel, ek hoop regtig die seer boobies voorspel iets goeds!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account