file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 3 months ago #55425 by Goggatjies
Goeie More

BAIE GELUK MET JOU B-DAY TIENKS
mag jy 'n wonderlike dag he, en geniet jou laaste dag by die werk

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #55421 by Paisley
tienka!!!!! HAPPY B-DAY!

TTC Since May 2008
Me: 29, DH 32
FS: Dr Pentz
IUI #1: March 2010 - BFN
IUI #2: 29 April 2010 - BFP on 8dpiui: 7 May
16 December 2010- Early onset of labour (Flat on my back for 2 weeks)
Drugfree natural birth - 1 Jan 2011 weighing 2.74kg (37w)
October, November 2011 - Chem Pregnancies
April 2012-Medicated Cycle: BFN
IUI#1(Yet again)- Planned for Aug 2013

ALL THE GLORY BE TO OUR GOD. FOR EVER AND EVER - AMEN!!

File Attachment:

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #55400 by Cornel
Waar is almal vanoggend? :(

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #55389 by Cornel
Jong ek sal maar eers wag en sien.....ml het my gestraand so afgesit ek is sommer nou glad nie meer lus vir BD of toets nie.....somtyds het die manne ook net geen gevoel nie:-(

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #55386 by Hlise
Ek sal maar probeer so lank uithou.... :) Ek weet ek moet ophou probeer vergelyk met my vorige swangerskap. Het toe sommer die dag voor AF my eerste BFP gekry. Wanneer gaan jy toets? Hou vir jou styf duim vas!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #55384 by Cornel
Okay,ek dink jy moet maar nog so week wag en dan kyk...as AF nog nie in volleglorie opgedaag het nie,dink ek kan jy maar POAS of gaan vir BLOODS.

Ek toets altyd eers so 2 weke nadat AF due is......dan is jy moes gewoonlik so 6 wekies swanger al....indien daar ander probleme is.

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #55380 by Hlise
Ek moes gister begin het. Het gister oggend 'n effense afskeiding gehad maar na een wipe was dit weg. Dit het nog nooit gebeur nie....

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account