file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 4 months ago #55272 by Driekie
HEhehehehehehe Kriek!!!!!!!!!Ek sou my oopgeruk het!!!Die dinge wat hulle doen is partymaal net so verdomp oulik!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #55269 by Strik*kie
Morgan het net vroeer gepraat van hoe julle so op streep BFP gekry het, jy en Skapie en M2m. AI ai. So lekker om met julle klomp te kan chat.

Tienka as ek nie more vroeg vroeg hier kom chat nie. Baaaaaaaaaaie geluk met jou b-day en hoop daar is nog vele!!!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #55267 by Tienka
Strikkie, die dieet wat ek vir julle gestuur het is die ene wat Emma van 7de Laan op was en sy het ook nou 'n surprise broodjie in die oondjie :laugh:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #55263 by Kriek
Tienka jy verstaan nie, hy kan maar n regte cheeky gat wees, hy maak baie asof hy by die "werk" is (soos pa) nou sit hy nou die dag en DH vra hoe was dit by die werk. Een helse gesprek vertel hy vir DH, "my boy is so simpel, ek se vir hom die krag is af, maar hy vertel vir my n k@k storie en se dit is nie af nie. f@kkit man" Ek weet dis nie mooi as n kind lelik praat nie, maar ek moes lag, want dit is so sy pa uitgeknip op daai stadium, gelukkig praat hy nie as n reel so nie

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #55262 by Strik*kie
Ek wil my weer breek as ek vir tjif en tjaf sien dan pic ek hulle die bd-ding doen ;)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #55260 by Cornel
Tata aan almal wat alreeds gegroet het!

Ek sit nou eers en lees al die BIRTH STORIES! Dis so wonderlik wat elke vrou deurmaak!

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #55261 by Tienka
Baai Kriek, sien more!!

Whoo-hoo, more is my laaste dag van werk, en ons loop so 2uur se kant!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account