file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 3 months ago #55301 by Cornel
Julle ek gaan ook nou maar groet! Het nou vir my popcorn op my 2 plaatstofie gesit!

Ek hoop nie die internet is weer more so kakkerig soos vandag nie!

Julle moet 'n baie lekker aand he....ek en my seer BB's gaan net lekker ontspan....

Ons gesels weer more

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #55300 by Cornel

16 years 3 months ago #55299 by Cornel

16 years 3 months ago #55298 by Strik*kie
Thx hulle het toe net die gemmer gehad wat hulle vir my gestuur het.

Ok julle gaan nou begin oppak en voor die mense se goed afsluit.Julle moet lekker aand he en soet wees.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #55292 by Tienka
EK het die Lemon & Honey ene gedrink, ek kan gemmer nie verdra nie. Drink dit so warm as wat jy kan.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #55290 by Strik*kie
O my aarde nou se jy my, ek sien ook nou eers dis gemmer grrrrrrr. Het gedog met dat mens sweet moet ek maar net in aand drink, maar gaan nou try :lol: as ek dit kan afkry dan.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #55289 by Tienka
Strik, ek het dit deur die dag ook gedrink, dis hondsleg ek moet jou waarsku :laugh:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account