file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 4 months ago #55248 by Driekie
Morgan - baie baie sterkte vir jou vir more - mag dit vir jou n ongelooflike ervaring wees en mag Carli elke bietjie so mooi wees soos haar mamma!!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #55246 by Kriek
:laugh: Strikkie, Divan het deesdae die gewoonte om vir alles te se "mamma, net so tjoef tjaf" dan wil ek my dood lag

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #55243 by Kriek
Nie wat ek van weet nie Morgan,
Cornel het net vreeslike snaakse eet gewoontes :laugh:
En Strikkie se neus is rooi, sy gaan vanaand Rudolph the red nose raindeer wees en haar DH kersvader :laugh:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #55242 by Tienka
Ons het 'n hele klomp bollie kwytgeraak vandag, jy het nie regtig iets gemis nie!! Ons het jou wel gemis :laugh:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #55241 by Strik*kie
Kriek wonder wat jou dh dink as hy die sms sien TT. HUUHHHHHH Klink amper soos Audi TT he he he

Tata Nessie lekker aand.

Morgan, ja sy moet bietjie jou laat weet want dis haar laaste daggie in haar nessie. ;)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #55238 by Morgan
Ek het gelukkig n 3G kaart so sal julle kan update sodra ek kans kry.

enige nuus vandag wat ek gemis het?

File Attachment:

File Attachment:

Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #55237 by Kriek
Baai Nessie, lekker aand, ek moet ook amper groet, nog so paar minute, ek kan julle net nie los nie :)
Geniet dit Morgan, jy gaan daai skoppery en boepie nog mis

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account