file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 4 months ago #55236 by Tienka

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #55235 by Strik*kie
Ja girl ek weet nie waar het jy agter geraak nie :lol: Ek weet ek het paar keer vir Sunrise gepost van ou pf. En verder het ek strooi gepraat. he he

Bd in die koue is ook nie rerig vir my die in-ding nie, genade ek haat dit as ek voel asof alles kouetjie kry.

Morgan - sterkte vir more en ons kan nie wag om vir Carli te sien nie. Is net bang jy verdwyn weer voor jou kan se.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #55233 by Nessie
Ag te lekker Morgan, dis nou bederf ne!

Ek gaan nou eers groet, wil graag nou huis toe gaan en my DH ‘n stywe drukkie gaan gee, verlang hom vreeslik vandag!

Geniet die aand julle, gesels more weer!

Morgan, ek dink aan jou en geniet elke oomblik!! Gee vir Carli ‘n vet drukkie van my af!! En onthou ons fototjie ne!

Me - (26) 10/04/85
DH - (30) 13/12/81
TTC first LO since - Dec 08

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #55232 by Morgan
sy skop vandag vreeslik, sy maak seker ek onthou hoe dit voel om van binne af geskop te word!!

My keiser is geboek vir 10 uur maar give or take n half uur. Moet so 6 uur daar wees.

File Attachment:

File Attachment:

Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #55231 by Kriek
Strikkie as jy sms, sms net TT dan weet ek. lol

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #55230 by Tienka
Ag lekker man, dit sal more eers insink, geniet dit en baie sterkte!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #55229 by Kriek
Dis goed Morgan dat jy nie bang is nie, geniet net asseblief elke oomblik daarvan

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account