file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 4 months ago #55209 by Kriek
Driekie jy nou soos ek, ek kyk nie eers na my ticker nie, Strikkie herinner my wanneer dit nou tyd is. lol
Dis reg strik dan skryf ons n boek.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #55207 by Goggatjies
ek gaan nou groet - ons chat weer more
lekker aand

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #55206 by Strik*kie
Kriekels, as hierdie PVA werk dan kan ek en jy skatryk word hoor, en as ons daai + kry wragtig is dit die moeite werd al die burns ;)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #55204 by Driekie
Hehe Kriek - ek hom aspris ge out of order - ek wil nie die maand tel of goed nie...gan net bos gan!!As ek wil weet waar ek is sal ek by jou of Ansa "leen"!!

GMF-HA-HA-HA-HA-HA Ankia - dis histeries!!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #55202 by Cornel
:laugh: Soos wat ons hier aangaan,gaan ons een van die dae die thread se naam moet verander na OUTRAGEOS BABY DANCING TIPS!!!!! :laugh:

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #55198 by Nessie
Strikkie, ekt hom amper ‘n klap teen die kop gegee…. Dit was eintlik baie snaaks maar ek gaan glad nie nou al opgewonde raak nie.

ooooooooOOOOOO Driekie, jyt guts girl!!!

Ankia, ek glo ons almal se dit van ons mans maar hell ekt darem ‘n oulike ene jong!

Me - (26) 10/04/85
DH - (30) 13/12/81
TTC first LO since - Dec 08

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #55197 by Goggatjies
baie funny
gelukkig het ons nog nie hierdie sessie 'n bed gebreek nie

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account