file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 4 months ago #55196 by Driekie
Nee jong Strik - die grootbaas my nou net gebel - moerse gestress want iemand sit nou n eis vir r15000 in oor goed wat ek moes kry - wou net weet of dit nie wel hier is en verkeerd afgelaai is nie nadat ek al amper die hele company gevra en gese het ek het dit nie!!

Na hengse gesoek - moes ek hom laat weet ons het dit nie - en dis nie moontlik dat dit verkeerd afgelaai is nie want al my docs vir daai aflewerings is reeds in h/o toe sonder discrepencys

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #55194 by Strik*kie
LMGA Kriek :lol: Kan nou nie rerig my dh in so rooi pakkie pict nie. :lol:

Driekie, my goed spring mos so rond, weti meer wat gaan aan nie, maa die laaste tyd is my en Kriek so dag uitmekaar uit.

OMW Ankia - :lol: julle is rof ~ breek beddens ~ kry toonmatburns. Met julle sekskepades moet jy daai BFP kry ;)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #55193 by Kriek
lol vir jou man se tone Anks

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #55192 by Kriek
Gewonder op watse CD is jy Driekie, want jou ticker is out of order (jy kan bly wees Hexy is nie hier nie, anders het sy jou oor die vingers getik) Nou ja dan is ons 4 vir dieselfde dag n BFP

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #55191 by Goggatjies
ek is darem so 3 dae voor julle
julle moet begin julle huiswerk doen

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #55187 by Driekie
Kriek ek sien nou n snaakse ding raak - ek jy en Ansa is op presies dieselfde dag en Strikkels is ons een dag voor.....hehehe

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #55186 by Goggatjies
Toe ons dit een keer op die mat gedoen het, het my man se tone gebrand - dit was moer snaaks

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account