file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 4 months ago #55160 by Kriek
O donner nee Strikkie, seker nie elke aand nie, hel ek sal nie kan loop nie en sal n kussing moet kry om op te sit :silly:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #55158 by Cornel
Hhahaha! toemaar ek se ook so! Ml lag omtrent in die oggende vir my as ons ontbyt eet....dis toast + botter + stroop + kaas + ham + omelet/roereier/gebakte eier (net die geel) op my brood! mmmmmmmmmmmmm dis HEERLIK!

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #55157 by Strik*kie
T & T is vanaf vanaand tot TEN MINSTE cd21. whaahhhaaaaaaaaaaaaaaaaaaaa ;)

OUCH OUCH OUCH

Cornel ek het dit op stadium gedrink toe ek op diet was en dit werk rerig lekker, veral saam jo te dan eet jy ook minder. he he.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #55154 by Tienka
Eeeeeuuuwwwww Cornel, ek kan sodawater nie afgesluk kry nie :laugh:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #55150 by Kriek
Sorry man Cornel, het gesien jy vra en toe vergeet ek om te antwoord, ek is nie lekker tien vier vandag nie.
Lus vir sodawater ???? lol, sorry ek lag, maar dit is n snaakse ding om voor lus te raak.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #55149 by Strik*kie

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #55148 by Kriek
Strikkie, sien ons BD marathon moet nou begin, jy sal nog onthou om my te sms as dit Hompie Kadompie tyd is ne ?? :)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account