file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 4 months ago #55173 by Strik*kie
:blush: O genade dan moet ek vanaand begin.... en hoe gaan ek nou dh verlei met snotrooineus en al snuiwende? :angry:

Nessie, so ons hou nou vir jou en Cornel duime vas, want julle 2 klink of daar rerig IETSIETJIE aan die broeie is. ;) ;) :woohoo:

:silly: vir "hoe groot is die goed"

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #55172 by Goggatjies
kriek en stikkels - julle gaan nie kan loop nie
hehe

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #55169 by Cornel
Ons hoop so!!!!!!!!! Ek is nou sommer weer van vooraf honger!!!!:-D

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #55167 by Kriek
;) Strikkie, so ek kan vanaand rus, en dan moet ek maar gou reminders op my foon sit vir die res :laugh:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #55165 by Kriek
:laugh: Cornel, hoop met daai snaakse eet gewoontes van jou is daar n bun in the oven !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #55162 by Nessie
Strikkie, ek sal glad nie mind nie. Toe ons by FS was he thy volgens Dh ‘n eiertjie gesien en ‘n foto geneem, ek het nie eers daarna opgelet nie ek het gedink dit was ‘n foto van my baarmoeder maar DH stry met my. Ek het reeds gister so gekla oor my nipples was so seer en sensitief was en DH het gedink dis ‘n groot grap, toe ek hom vra om na my nipples te kyk toe skree hy…”kyk hoe groot is die goed”

Kriek, nee, hy is nogsteeds daar, dis ‘n wonderlike werk en alles maar op die oomblik gaan dit finansieel bietjie minder hoopvol met die mpy, ons hoop en bid maar vir ‘n wonderwork jong, hy wil nie daar weggaan nie.

Me - (26) 10/04/85
DH - (30) 13/12/81
TTC first LO since - Dec 08

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #55161 by Strik*kie
OK PVA Kriek:
CD10,12,14,15,16,18,20,21 en sommer vir lekker 22+23 :lol:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account