file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 4 months ago #55147 by Cornel
Dankie Strikkie,toe ek sien niemand antw nie,toe gaan Google ek dit gou.

Ek het deesdae vreeslik lus vir sodawater,gelukkig kry ons dit hier....:)

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #55144 by Tienka
Nee wat Kriek, jy hoef hom nie so streng te volg nie, maar probeer om die drankies te beperk

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #55142 by Kriek
Sulke werk stories kan mens maar lelik opstress Nessie, ek kan nie die hele storie onthou nie, maak hy nou klaar by sy werk waar hy is ?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #55138 by Driekie
Baie dankie julle!!!!!!!!!!Ek dink ek sal so paar lesse by jou vat Kriek! ;)

MWAHS!!!

Julle is blerrie oulik!!!!!!!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #55137 by Strik*kie
Nessie, dalk is daai stres 'n ertjiepit wat groei?????????

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #55136 by Tienka
Ek hoop so Kriek, iets moet werk :laugh:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #55133 by Nessie
Ai Kriek, dis maar DH se werks ding jong, die mense is besig om mal te gaan.

Tienka, ag nee wat, voor Aug is ons ander laaaank al preggers, julle sal sien!
:cheer:

Me - (26) 10/04/85
DH - (30) 13/12/81
TTC first LO since - Dec 08

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account