file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 4 months ago #55113 by Kriek
Het jy baie gewig ook verloor op die dieet Tienka ? en hoe lank na die dieet het jy swanger geword. Skuus vir al die vrae, ek kan maar n lekker nuuskierige een wees. lol

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #55111 by Kriek
Ek gaan nie haar dierbaarheid weg vat nie Tienks, net so paar tricks leer dat haar skoonfamilie nie met haar mors nie :laugh:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #55107 by Tienka
Is reg Kriek, dit lyk moeiliker as wat dit is. Ek het gewone mayonnaise gebruik, ek haar die 'Lite' goeters

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #55105 by Tienka
Kriek, moet nou nie vir Driekie verkeerd staan en leer nie, sy's bleddie dierbaar :laugh:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #55104 by Kriek
Thanks Tienks, sal gou vanaand deur dit gaan en kyk dat ek more vrae vra indien nodig ;)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #55101 by Tienka
Driekie, ek wou al lankal vir jou se, baie geluk met die gewig verlies, dis awesome!!!! Nie dat daar enigiets met jou lyf verkeerd is nie!!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #55098 by Tienka
Net so Kriek, en dan kan jy die 2 vrugte en 5 crackers per dag eet

Strikkie, my favourite was die kerrie seekos reseppies, en die 'pizza' wat jy van crackerbread maak is lekker vir middagete

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account