file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 2 months ago #67881 by Driekie
HEHEHEHE - ek glo darem nie so nie!!!!

En n ander ene

Vrou los briefie aan bediende:
"Gebruik minder soap by die panties"
Bediende skryf terug:
"Gebruik meer toilet pampier by die p%^&phol!"

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #67880 by Strik*kie
O ja kn hom van die konferensies af, nogi baie met hom gechat nie, maar lyk so bombastiese p@*&l
he he

Hoekom Cornel?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #67878 by Strik*kie

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #67877 by Driekie
Neee ek dink nie so nie - why Cornel???

Jip Hebson - oeg maar hys irriterend!!!!!Sy seun MPHO is nogals nice maar daai ou man!!!!!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #67874 by Strik*kie
whahahahahhhhhhhhhaaaaaaaaaaaaaaa Driekie dis snaaks. Ek kan dit ongelukkig nie doen nie :lol:

Cornel jou gepm.

Driekie dis mos nog ek dink hepson of so iets?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #67873 by Cornel
Sorry Strikkie ~ ek het weer die kat aan die gat beet!!!!!!!!!!!

OMW!!!!!!!

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #67871 by Driekie
Dit sou soooooo cool gewees het want die ou wat die een nou besit is n regte P^&*(^&L!!!

Julle ek lees die op een van my vriende op fb se posts:

Die sekretaresse vra haar baas een dag:
"Meneer sal meneer my in die oggende voor werk asseblief so twee keer liggies in die nek soen wanner meneer inkom?" Verbaas kyk hy haar aan en vra haar hoekom.En sy antwoord: "Want ek hou van n bietjie foreplay voor ek vir die res van die dag rondge%^*& word!"

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account