file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 2 months ago #67835 by Driekie
HAHAHAHAHA - dan kan jy vir hulle se dis die nuwe theft-proof cellphone-disguise!!!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #67832 by Strik*kie
Drieks as ek hom in my beltbuckle sit da gaan almal my selfoon wil sien :lol:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #67829 by Strik*kie
Baai Klippie, en dink aan jou en laat weet ons hoor!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #67828 by Driekie
BAAAAAAI Klippies - hoop daai inspuiting is nie seer nie!!!Jy moet ok Maandag sodra jy kan kom rapporteer!!!!!!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #67827 by Cornel
Tata Klippie!

Lekker naweek vir julle!

Wag vir jou update maandag!

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #67826 by Driekie
Hehehe - maar dis hoekom jy die ekstra groot emmer moet inpak - dan hou dit die naar weg!!! :laugh:

HEHEHEHE - in n moonbag!!!Of dra n rugsak vir die week!!!! :woohoo:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #67824 by klippie
Girlies, ek gaan ook nou groet! Julle moet 'n lekker naweek hê! Ankia, geniet die vakansie!

Ek gaan Sondag vir 'n inspuiting en Maandang vir 'n sonar scan...sal kom rapporteer sodra ek terug is!

Mwah

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account