file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 2 months ago #67867 by Cornel
Shame Strikkie! Watse franchise sou julle gekoop het? As jy dit nie hier kan noem nie,pm my!

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #67863 by Strik*kie
O ok :lol: Ons het amper daai tyd die franchise by jlle dorp gekoop, hoe nice sou dit nou gewees het? ;)

Toemaar koppie voel ook nie te lekker nie, ek het nou toastie geeet, is nou naar en moeg voel ofek net hier kan omval en slaap. Netnou moet ek vir iemand se mitsubishi, toe kry ek nie eens die woord uitgespreek nie :lol:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #67857 by Driekie
DIE P ene - ek lekker lekker DOF!!!!!!

Cornel - ek voel soms soos n regte aap!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #67852 by Strik*kie
Watter een die P.. of d...? Ek het mos werkseen en privaat een.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #67846 by Cornel
Toemaar ek kan deesdae vir jou vreeslik dom en dof voel!!!!!!!!!!

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #67843 by Driekie
JAAAA - nie eers in Hillbrow nie!!!!!

Ojaa hehe - ek is ok maar lekker dof as dit by sekere goed kom ne - ek het gisteraand eers uitgefigure waar voor die afkorting van jou e-mail nou eintlik staan!!!!!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #67839 by Strik*kie
HE HE Ja dan sal niemand hom wil steel nie :lol:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account