file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 4 months ago #54755 by Tienka
LOL Ansa, ek is seker daarvan hy het glad nie omgegee nie :laugh:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #54746 by Ansa_S
Hy hou my goed besig en vrek mens se huis bly nie netjies nie! Hy sit tot op my skoot as ek hare blaas en speel met my haarknippe!

Het gister lekker gelag vir hom by die gholf, hy wil my sonbril opsit want die son skyn in sy ogies nie in myne nie.

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #54731 by Ansa_S
Oe hel ek het vanoggend begin met die pomelosap, maar goeie hel dit is sleg!

Dankie tog AF het net haar gewone 7 dae gekuier! DH is net so bly want hy is vanoggend met 'n gevroetel wakker gemaak :blush: :blush: :blush:

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #54730 by Tienka
LOL Ansa, die kleintjies kan mens darem maar besig hou :laugh:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #54721 by Tienka
Hlise, as daar nie eers 1 strepie was nie, dan was daai toets definitief foutief. Doen nog ene net om seker te maak.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #54720 by Ansa_S
Hallo almal

Het gou probeer opvang, maar het die helfte alweer vergeet.

G jou seuntjie is baie mooi, weereens baie geluk!
Morgan nog net een slapie dan is jy 'n mamma!WOW

Cornel sterkte met die eina boobs!

Helise jammer oor die afskeiding!

Hoop jul het jul vakansiedag geniet, ek en DH was gholfbaan toe, het my sus se seuntjie saam gevat wat bietjie by ouma kuier!

Hy het gisteraand by ons geslaap, so ek het 'n bedrywige oggend agter die rug gehad, nou is hy weer bietjie by ouma so ek haal weer asem.

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #54715 by Goggatjies
ek het nog nooit gehad dat 'n toets nie werk nie - hlise, maar dit kan gebeur

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account