file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 4 months ago #54863 by Kriek
Hallo weer, ek terug van lunch af, die weer doen my eetlus glad nie goed nie

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #54857 by Tienka
Nessie en Strikkie, ek stem, al wil ek partykeer my kids ophang kan ek nie my lewe sonder hulle voorstel nie, en is baie dankbaar vir al 2 en 'n driekwart van hulle :laugh:

Nessie, ek het vanoggend die boekie in my hand gehad en weer vergeet :blink:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #54855 by Ansa_S
WOw Driekie!

Ek het weer met my 2 miskrame en deurmekaar goed, inspuitings en pille omtrent 8 kg opgetel en donner ek sukkel om dit te verloor,nie dat ek juis hard probeer nie!

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #54850 by Driekie
So gepraat van diete julle - ek het amper op my rug geval.Die laaste keer wat ek myself geweeg het was so hier by Feb rond.Ek het myself Saterdag geweeg en ek het 7 kilos verloor iewers langs die pad!!!!!Ek is so so so happy daaroor!!!!!!!Ek weti hoe nie maar dis weg en dis al wat tel! :woohoo:

Daai handjies wat op daai fototjie op P se ticker wys is so so so oulik!Maak my sommer nog meer broeis!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #54846 by Ansa_S
Watse dieet?

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #54847 by Strik*kie
Ja ek stem saam Nessie, gaan seker my slapies en privaattydjies mis, maar as ek opweeg wil ek eerde kiddie he as aftydjies ens. ;)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #54841 by Nessie
Mommy, dis P se nuwe ticker foto. LOL, te cute!

Tienka, ek sal regtig nie omgee nie, hulle kan my maar mal maak ook. As ‘n mens dit so graag wil he dan kan ek nie aan iets dink wat ‘n mens nie sal doen vir hulle nie! :dry:

Tienka, jy moet tog asseblief onthou van daardie dieet?

het 'n naarkol op my maag, hoop nie my hoender vir middagete was effe af nie, het nie so geruik of geproe nie?

Me - (26) 10/04/85
DH - (30) 13/12/81
TTC first LO since - Dec 08

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account