file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 4 months ago #54840 by Driekie
HAHAHA Ansa - als het gevolge ne - darem sal die goeie gevolge wees!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #54839 by Dassie
Ek verstaan dit Tienka. Ons vrouens voel stadigaan hoe ons liggame begin verander terwyl mans glad nie deel het hieraan nie. Veral in die eerste paar maande as mens nie 'n bump het nie. En ek kan imagine dat die mans uitgesluit voel gedurende die spesiale bonding time tussen ma en baba gedurende die laaste maande. Shame, die enigste tyd wanneer hulle 'genuine' betrokke kan raak is as baba gebore is.

Ons het paar name in gedagte. Ons het al baie daaroor gepraat toe ons probeer swanger word. Maar op nog niks vas besluit nie.

TTC first LO since April '09.
MC - June '09.
BFP - 26 May, Alle eer en dank aan God!
Baby boy born Jan 2011!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #54838 by Strik*kie
Haahhha Ansa, ja kan werk, oppas net vir te dun en te veel cm, dan kan jy probs kry ;)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #54835 by Ansa_S
Ek gaan die rou wortels probeer en die pomelosap en dan gaan ek kyk vir die hoesstroop, as al 3 werk sal ek vir my pampers doeke moet gaan koop :laugh: :laugh:

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #54831 by Strik*kie
Ansa, daar het jy dit nou alles wat help, gaan beslis van die ander ook probeer.

O Nessie, nee ek kan nie dink ek het gesukkel met dit nie. Maar dis goed om te weet.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #54829 by Tienka
LOL Nessie, geniet daai roetine terwyl julle kan as baba eers daar is is dit neusie verby!!

Dassie, my ml is glad nie betrokke by my swangerskap nie, was ook nie met die vorige 2 nie, hy voel uitgesluit want als gebeur met MY alhoewel hy kan 'sien' wat aangaan. Ek nag nie daaroor nie want ek verstaan helemal sy punt.

Dis so oulik van jou ml om te begin dink aan name, het julle enige favourites al?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #54827 by Mommy2Monster
helllo i'm back!

die benelyn stropie werk. mense by clicks het my destyds skeef aangekyk toe ek vra of hulle die het. hulle het dit toe nie gehad nie, ek het dit by P'nP by hulle medisyne rak gekry - daar waar die panados is.

die stroop het een of ander ding in wat uitstekend is vir slym (incl CM) losmaak...

nessie jy praat van pais se oulike fototjie...ekt dit gemis :-(

en daai klein dude mannetjie is te pragtig ansa!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account