file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 4 months ago #54789 by Ansa_S
Driekie ek kyk maar of ek 'n verskil sien die maand aan my mucus omdat ek geen medikasie gebruik nie, so as dit doen dan sal ek weet natural remedies het gewerk!

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #54785 by Strik*kie
Hey Ansa, oe lekker babysitting gedoen, shame en ja hulle kan nogal handvol wees, veral vir ons wat nie daaraan gewoond is nie :lol:

Het ook no weer gewonder oor pomelosap.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #54782 by Driekie
Ek wou se thanks Ansa - nee dan sal ek nie reg nou al die pomelosappies nader krap nie.

Voel behoorlik soos n lekkende kraan!!Die fertomids help dit ok mos aan?Ek het nie die pamflet gelees nie en kan nie van die vorige keer onthou nie..

Ag maaaaa - hys sooo oulik!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #54772 by Ansa_S
Hy is nou 5.

Die pomelosap help vir gesonde en ek dink meer mucus of so iets!

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #54769 by Ansa_S
Boeta met my sonbril!

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:
Attachments:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #54765 by Driekie
Hehehe Ansa - lyk my hy't ju lekker besig gehou!!!!

Julle ek weet ons het dit al 1000 maal oor bespreek - wat doen die pomelosap nou weer?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #54759 by Tienka
Ag moeder, hoe oud is hy? Daai alewige deurmekaar huis ken ek net te goed :)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account