file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 4 months ago #54807 by Ansa_S
Ek drink nou maar 2 glase pomelosap maar hoeveel benylin moet mens drink per dag, en is daar net een soort benylin of is daar 'n spesifieke een?

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #54806 by Tienka
Halloooooo Nessie :laugh:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #54802 by Nessie
Strikkie, watse Benylin praat jy van?

Me - (26) 10/04/85
DH - (30) 13/12/81
TTC first LO since - Dec 08

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #54801 by Tienka
Ag maar daai 'dude' is te bleddie oulik!!

Ek het nou net Huggles se birth story gelees, dis so, so sad :unsure:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #54800 by Nessie
Hallo dames! Het julle 'n lekker af daggie gehad? Ek en DH het behoorlik lui gespeel!

G, ek is so bly dat alles so mooi verloop het vir julle jong! En jou fotos is te pragtig!!

Paisley, kyk tog nou hoe oulik lyk jou fototjie nou al! Moeder!

Driekie, ek is baie bly om te hoor jou Nunu is beter.

Hlise, dalk is dit net te vroeg om te toets, gee nog so paar daggies kans. Ek hou FXFX!!

Ansa, LOL met die gevroetel! Die foto is te pragtig!

Is op CD24 vandag, nog 'n rukkie om te gaan. My temps is vreeslik hoog hierdie maand, maar nou moet ek byse, ek slaap baie sleg die laaste paar aande, dit het mos ook 'n uitwerking op die temps nie waar nie?

Me - (26) 10/04/85
DH - (30) 13/12/81
TTC first LO since - Dec 08

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #54797 by Strik*kie
Sal ook graag wil weet of dit rerig werk, ek weet die benylin werk soos 'n bom. Cm - 1,2,3!!! ;)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #54794 by Driekie
YOU GO GIRL - en jy moet boek hou en kom vertel ne!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account