file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 4 months ago #54459 by Tienka
Cornel sukkel seker weer met haar internet vanoggend.

Hallo Pais, sjoe jy is al 9weke, die tyd vlieg behoorlik!! Dit voel vir my soos nou die dag wat ek 9w was en kyk nou waar trek ons :laugh:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #54455 by Paisley
ek is ook nog net more op kantoor, dan het ek weer 'n week studieverlof, en dan het ons hele kampus 2w ex gratia verlof agv die wêreldbeker, of omdat ons sulke goeie werkers is ;). Ek is nie seker nie! Die spanjaaRdse span gaan hier tuis. Hier is omtrent 'n hype in onse ou dorpie. Lekker holiday feeling. Soos met aardklop!!!

TTC Since May 2008
Me: 29, DH 32
FS: Dr Pentz
IUI #1: March 2010 - BFN
IUI #2: 29 April 2010 - BFP on 8dpiui: 7 May
16 December 2010- Early onset of labour (Flat on my back for 2 weeks)
Drugfree natural birth - 1 Jan 2011 weighing 2.74kg (37w)
October, November 2011 - Chem Pregnancies
April 2012-Medicated Cycle: BFN
IUI#1(Yet again)- Planned for Aug 2013

ALL THE GLORY BE TO OUR GOD. FOR EVER AND EVER - AMEN!!

File Attachment:

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #54451 by Strik*kie
Oh shame Pais, ja dis erg om so in die koue rond te hol.

Kriek, my temps het mos 1e of 2e mnd gewys het op cd8 geO. Maar dink nie dit was reg nie. Nou wys dit elke keer ek het LP van 12 dae, wat ek dink is bietjie kort maar almal se dis ok.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #54448 by Kriek
Paisley, jou ticker se foto'tjie is te cute, dit lyk nou soos n ou mensie

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #54445 by Paisley
hehe! Buite piepie kriek. Ha ha!

More strikkie! Het lanklaas gehoor hoe dit met jou gaan? Ons is -4 vandag! Gelukkig het ek AC in my kantoor... Maar OI!

Ons het nou die aand 'n buite funksie gehad wat ek moes reel. ML was so vies dat ek in die koue moes op en af hol! Wou sommer die baas kom moker ;)!

TTC Since May 2008
Me: 29, DH 32
FS: Dr Pentz
IUI #1: March 2010 - BFN
IUI #2: 29 April 2010 - BFP on 8dpiui: 7 May
16 December 2010- Early onset of labour (Flat on my back for 2 weeks)
Drugfree natural birth - 1 Jan 2011 weighing 2.74kg (37w)
October, November 2011 - Chem Pregnancies
April 2012-Medicated Cycle: BFN
IUI#1(Yet again)- Planned for Aug 2013

ALL THE GLORY BE TO OUR GOD. FOR EVER AND EVER - AMEN!!

File Attachment:

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #54444 by Strik*kie
OMW ja, die arme goed wat buite moet pp of soos in ou tyd in die buitesinktoilet. brrrrrrrrrr kan julle dink hoe koud is daai sinkplate.

Paisley, jy chat darem deesdae heeltemal te min hier. Bly jy en ertjiepit is gesond.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #54442 by Kriek
Van hoe vroeg af in jou siklus kan jy ovuleer ? Paisley of iemand ?????

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account