file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 4 months ago #54438 by Kriek
:laugh: Strikkie, ek is net bly ek hoef nie buite te piepie nie :laugh:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #54436 by Strik*kie
Dink hulle gaan jou lekker mis Kriek, dalk se hulle nog jy moet bly die einde van die maand. ;)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #54434 by Kriek
Hey Paisley, bly om te hoor dit gaan goed, en wees bly as die simptome afskaal jong, jy weet nou jou bambino is fine !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #54432 by Strik*kie
:lol: Kriek dis erg om in die koue te pp jong. Ken jy van ysgletsers? Net dalk sit ek in toilet vas. he he

Hi Paisley

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #54431 by Kriek
My baas werk weer op my tiete vandag, kry nie n freakin ding in n file wat reg voor hom is nie, nou haal ek dit uit, nou se hy vir die klient, dis hoekom ek haar hier het, wonder of weet hy oor 2 weke moet hy maar self soek. lol

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #54428 by Strik*kie
Ook gewonder wa is almal dan vanoggend. Gelkkig is dit hier stillerig, want ek is veronderstel om voor by kliente te help, maar almal is nog seker in die bed :lol:
Shame Hexy is seker ook nog grieperig.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #54427 by Kriek
Strik die koffie maak my nie warm nie, maar ek hardloop elke 5 minute toilet toe, so die "oefening" maak my bietjie warmer

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account