file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 4 months ago #53697 by Strik*kie
Oe aarde as dit help om preggies te kry soen ek jou wragtig oor hierdie internetlyn ;)

Driekie, julle veearts is oulik, ons s'n loop nie eens uit spreekkamer uit na die bakkie toe met ons groot honde nie. Moet honde uittel en indra.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #53696 by Tienka
Goeie hel Driekie RESPEK vrou RESPEK, om my 7 kos te gee is al baie, kannie dink wat julle per maand moet uitgee nie :blink:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #53694 by Strik*kie
Wou julle nog se, ons apteker se vrou is so deur die weer. Sy weet ek het skildklierprobs, gaan stuur sy vir my griepmeds wat ek nie mag drink nie. grrrrrrrrr. Kom dit eers vanoggnd agter toe ek pamflet lees, nou stuur hy vir my ander.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #53693 by Tienka
LOL Strikkie!!

Ek sal more my boekie gaan uitgrawe en dit Donderdag vir julle stuur. Wie weet dit help dalk?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #53692 by Driekie
Hello Tienks - nee jong ons neem hulle helemal aan.Dan word hulle ons woefies en katte - die veearts ken ons nou al so goed - as ons by hom aankom met nuwe diere is sy comment "O another family member!" :laugh:

Hy kom selfs met n assistent of twee uit na ons plot toe en kom gee hulle hulle inspuitings en en en daar - want hulle is te veel om almal af te piekel veearts toe hehe :laugh:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #53690 by Strik*kie
Hey Drieks, shame man klink jy het rowwe paar daggies agter die rug. Hoop alles sort hulle uit. Hoop nunu is ok. En jou ma ook. Net bly jou pa het nie seergekry nie.

Stuur vir my ook daai dieet Tienka asb man.

Nessie, ek dink my pa skrik hom dood as ek vra of sy boobs seer is van glucophage :lol: Sal dink sy jongste het al haar varke verloor. :woohoo:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #53685 by Tienka
Ek was op Dr Cohen se dieet, dis moer streng en ek is seker dis dit wat my so maklik laat swanger raak het :laugh: Dit en my agterlosigheid met my inspuiting :woohoo:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account