file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 4 months ago #53682 by Tienka
Goeiste Driekster maar dit gaan woes daar by jou. So bly jou ma en pa is ok!! Dis maar beter om die katte kinders te laat regmaak!!

Wou jou nog vra, kry julle subsidie vir al die diere waarna julle kyk of kom alles uit julle sak uit?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #53681 by Cornel

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #53678 by ella~bella
stuur vir my ook....

FS: Dr Siebert @ Aevitas Clinic

Oct10 - IVF#1 - BFN
Dec10 - IVF#2 - BFN
Apr11 - FET#1 - BFN

POA - IVF#3 - Jun11

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #53676 by Lia
Ok toedeloe nou, sal vanaand weer kom opvang.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #53673 by Lia
Sjoe Nessie, weet nie daarvan nie, ek was so 4 jr terug verkeerd gediagnoseer met insulien weerstandigheid, Glucophage het geen newe effekte vir my gegee nie, maar ek het wel baie gewig verloor, die dat huis dr my weer laat toets het en agtergekom het ek is verkeerd gediagnoseer. Dis seker maar anders op elke persoon.

Ek het daardie tyd 'n dieetkundige ook gesien wat my op 'n low gi dieet gesit het, dink dis dieselfde as wat Tienks vir jou sal stuur.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #53671 by Driekie
Haaai Anje - sheeeeez - ek mis julle girls!!Darem is dit nie meer lank nie dan kan ek weer oordentlik chat - die girl is nog so week met verlof so week na volgende is ons back to normal!

Haai Ella - jy moet sommer kom Hello se!!Ek sal by Dh moet hoor - nie n clue waar dit is nie!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #53668 by ella~bella
Sjoe Driekie, maar dis omtrent 'n handvol!!

Bly alles lyk darem nou positief vir jou, en dat daar darem niks drasties verkeerd geloop het nie. Dalk is dit net wat jy nodig het om die aandag af te trek van die hele BD ding...

Sjoe ja, julle is ook nie so ver van ons nie, dis nogals vrek koud hier ook! Maar ek moet myself nou regmaak vir die groot koue in die Kaap. Ons ry Donderdag af, so ek sal hoot as ek deur Mafikeng kom.

Hoe ver is Britstown van julle? Ons slaap daar oor.

FS: Dr Siebert @ Aevitas Clinic

Oct10 - IVF#1 - BFN
Dec10 - IVF#2 - BFN
Apr11 - FET#1 - BFN

POA - IVF#3 - Jun11

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account