file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 4 months ago #53713 by Strik*kie
Ja Tienka, maar gelukkig kan ek dit nou maar hou vir as DH verkoue kry. En ek het so ewe my gisteraand met dit gedose. :lol: Lees mos nooit die hele pamflet nie, was heel toevallig dat ek dit sien. Oooops.

Het noudiedag ook so tipe preconception pil gekry, en het nie pamflet nie, gelukkig google ek toe en dit mag ek ook nie drink met hyperthyroid nie. Nou het ek dit, dalk maar vir iemand gee wat ttc.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #53712 by Driekie
Genade nee Strik - ons veearts het selfs spesifieke dae wat hy uitgaan na al die plase toe om daar te gan help...hys baie cool en verskriklik goed met diere!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #53710 by Tienka
Ons het 4 honde en 3 katte en partykeer raak hulle vir my te veel want daar is alewig either 'n hond of kat onder my voete, maar ek kan ook nie sonder hulle gaan nie!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #53703 by Driekie
Hehe Tienks - die hondekos is ek nie seker oor nie maar ek weet dit is min of meer een van daai groot groot sakke n week.My skoonmense koop hulle kos.Ek en DH sorg vir die katte se kos. Ons koop 4 van daai 1,5kg sakke so elke se maar 10dae.. :laugh:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #53702 by Tienka
LOL Strikkie, jy kan niks verloor deur te probeer nie, dis al wat in my lewe tussen Julie en Okt verander het so ja............

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #53701 by Strik*kie
As dit van my afgehang het het ek ook al die hele diereryk by my gehad, ek sal elke ding langs pad optel. he he. Maar ja wraggies Driekie RESPECT!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #53698 by Tienka
Ag nee man Strik, nou moet jy nog dubbel betaal ook?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account