file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 4 months ago #53634 by Lia
Bye Dassie, geniet jou dag more ook.

So met jou Tienks.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #53626 by Tienka
Hierdie is nou maar net my siening - as jy nie kan bekostig om jou kind van die basiese lewensmiddele te voorsien nie, dan sorg jy dat jy nie swanger raak nie en klaar!! Maar ja, nie almal redeneer so nie :angry:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #53622 by Dassie
Bye julle.

Geniet die vakansie dag, slaap lekker laat en wees bietjie lui.

TTC first LO since April '09.
MC - June '09.
BFP - 26 May, Alle eer en dank aan God!
Baby boy born Jan 2011!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #53620 by Strik*kie
Bye Hexy lekker rus more.

Tienka ek kan dit ook nie verstaan nie, dit maak my sommer pleinweg beneuk. Hoe de hel kry hulle dit reg? Ons wat kan sorg sukkel om kiddies te he en hulle kry op strepe.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #53618 by Dassie
Bye Hexy, geniet die vakansie dag.

TTC first LO since April '09.
MC - June '09.
BFP - 26 May, Alle eer en dank aan God!
Baby boy born Jan 2011!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #53619 by Lia
Ja kyk vra dit Tienka, sulke mense maak my sommer vies. Plaas hulle aanneming oorweeg, daar is soveel ander mense wat nie kinders kan he nie.

Ag lekker Hexy, ek het gehoop my baas doen dieselfde, maar lyk my nie so nie. Hy is uit vir lunch saam konsultant en nog nie terug nie. mmmmmmmm

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #53613 by Tienka
Baai Hexy, geniet jou dag af more!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account