file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 4 months ago #53607 by sexy~hexy
Ek gaan julle almal groet...het baas met puppy eyes gevra of ek en die dame wat saam my werk maar 2uur mag loop :):)

Julle moet die res van die dag en more geniet, ons gesels weer Donderdag ;)

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #53606 by Tienka
Kan ek nou 'n kontrovesiele vraag vra, want ek verstaan glad nie.

Hoekom kry mense wat dit REGTIG nie kan bekostig nie kids op 'n streep? Lees nou net in ons plaaslike koerant van 'n vrou wat swanger is met haar 3rde kind wat by haar broer bly sonder elektrisiteit en lopende water want hulle kan dit nie bekostig nie. Haar ander 2 kids bly by haar ma in beter omstandighede. Nou vra ek jou met trane in my oe, hoekom nog 'n kind he????

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #53603 by Lia
Hehe Tienka, my man het in laas week so kwaad geraak vir klein woefs, want hulle grou onder deur die kant hek deur agterkant toe, maar hy het nou gras daar uitgehaal en medium klippies gegooi en gedink dit sal hulle stop, maar nope, hulle het daardeur ook gegrou, so ek kon nie anders as om te lag nie, dit help tog nie om te raas nie. Gelukkig gaan hulle dan net in agter erf, hulle kan niks daar oorkom nie. Nie 'n manier dat hulle voor erf kan uit uit kom nie.

Ja, ek is ook bly vir hulle, kan nie wag om 'n trippie af Kaap toe te vat nie, dink ons sal dit sommer oor 'n naweek doen - wanneer die kombuis klaar is.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #53596 by Strik*kie
Gaaaaaaaaaaaaaaaaaapppppppppp - ek wonder nou wie het my aangesteek :lol:

Hi Anje, ek is bly as dit klink of AF oppad is, dan is jy weer op jou bd-paadjie.

Tienka sal een of ander tyd kom post - sukkel net om van my sel af te kry op my pc. grrrrrr

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #53593 by Dassie
Dankie Anje. Hoop jou AF daag nog hierdie week op.

O ja, ek het 'n oplossing gekry vir my hond wat so blaf in die nag. Het so oulike halsband gekoop wat so dingetjie het wat die hond 'spray' elke keer as hy blaf. Dit spray hom met so lemoen geur veilige vloeistof en laat hom onmiddelik stilbly. Nou hoop ek net dit bly werk.

TTC first LO since April '09.
MC - June '09.
BFP - 26 May, Alle eer en dank aan God!
Baby boy born Jan 2011!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #53589 by Tienka
Geluk tannie Anje, ek is bly alles het goed afgeloop, sy is 'n mooi gewig en ek is mal oor haar naam!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #53584 by Tienka
Anje, dit gaan my verstand te bowe. ek wil partykeer een van my honde of katte aan hulle nekke ophang maar sal dit nooit oor my hart kry nie.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account