file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 4 months ago #53104 by sexy~hexy
Ek verstaan Kriek :) Dink net met die temp ding leer ken mens jou liggaam....

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #53102 by Ansa_S
Tienka spoegdoeke is die mooiste goed!

Gelukkig het ek 'n ma wat 2 borduurmasjiene het en die mooiste spoegdoeke maak!

Sy het verlede week vir klein Hesmari weer die mooiste 3 doeke borduur!

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #53095 by Ansa_S
Ja my AF is altyd 7 dae, so sy is darem besig om haar tassie te pak!

Moet se hierdie was die ergste nog, maar nou ja dis seker te wagte met 'n progrestoroon telling wat laas 2.6 was en nou 20.8 was!!!!!!!!!!!!!

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #53094 by Cornel
Jinne Tienka maar jy word omtrent lekker bederf!!!!!!!! LEKKER MAN!

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #53093 by Tienka
Ag shame Ansa, jou ml sal maar vir nog 'n paar dae moet geduldig wees

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #53091 by Kriek
Hexy ek het mos op n stadium getemp en toe het ek ook mos daai verlof gevat, ek gaan dit maar net rustig vat, ek wil nie meer gepush word vir n ding nie

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #53089 by Tienka
Ek het 'n pressie gekry, ek het 'n pressie gekry :laugh:

'n Vrou wat saam my werk het vir my 6 spoegdoeke borduur, dis die mooiste prentjies, ek is sommer in my noppies alhoewel dit nie vir my is nie :laugh:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account