file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 4 months ago #53088 by Goggatjies
Ansa is af nogsteeds hier

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #53087 by Cornel
Shame Ansa,jou arme ml.....toemaar myne kan ook maar lekker kla as AF hier is.......

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #53086 by Goggatjies
Temping is al soos 2de natuur, ek stel die wekker vir 5:30, neem gou temp en dan slaap ek verder
Ek moet dit 5:30 doen want dit is hoe laat ml opstaan, so ek word ook wakker

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #53083 by Ansa_S
Ek sien ook glad nie kans vir die opk toetsies nie! Dit sal net my angstigheid aan jaag!

Maar gelukkig is ek mos met verlof by die TTC departement!!!!!!!!!!!

Shame manlief is al so gefrustreerd met af wat hier is, hy kan nie wag dat sy haar tassies pak nie!!!!!!! Het lekker vir hom gelag gisteraand hy het gese as sy weg is wil hy dit elke liewe dag doen! Want hy voel of hy gaan ontplof!

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #53077 by Cornel
Ek verstaan Kriek,dis my probleem ook! SIEN NIE MEER KANS VIR DAAI TELEURSTELLINGS NIE!

Sterkte,maar ek en jy gaan HARD daaraan werk!!!!!!

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #53073 by sexy~hexy
Dis sleg as mens in sulke klein dorpies bly, mens moet maar tevrede wees met wat jy kry :angry: Kriek, dalk moet jy begin met temping, sodat jy min of meer kan vasstel wanneer jy OV, en na 'n maand of twee dan voeg jy die OPK's by.

File Attachment:

File Attachment:

Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #53071 by Kriek
Dankie vir die terugvoer Ankia. Cornel, ek dink ek sal maar eers bietjie wag, ek sien nie kans om nog met OPK's ook teleurstelling te kry nie.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account