file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 4 months ago #52969 by Mommy2Monster
more julle!

die pregnant fairies vertel my gou...het dit vir julle gevoel of jul heupe en ribbes hier teen 31w 'oopgaan'? ek weet nie hoe om dit te besryf nie maar dit het gevoel of dit als oopskuif die naweek. en van vanoggend af voel dit of ek boeta in my ve-jay-jay kan voel???? dis asof hy daar ingesak het. hy het voorheen nog half skuis op my linker heup met sy koppie gerus...nou nie meer nie. dit voel weird!?!?!

is dit normaal?? kan nie onthou dat ek so met jadon gevoel het nie???

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #52967 by Dassie
More almal.

Baie baie geluk Gbaby. Jou baba lyk pragtig. Geniet hom.

Sien Morgan ek het gesê De Nys kom eerste lol.

Kan nie wag vir more se vakansie dag nie, wil net slaap en relax.

TTC first LO since April '09.
MC - June '09.
BFP - 26 May, Alle eer en dank aan God!
Baby boy born Jan 2011!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #52968 by Cornel
Hahaha Kriek lyk my ek en jy het hier dieselfde probleem :-(

Sterkte,miskien moet ons mekaar ondersteun....?

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #52965 by sexy~hexy
Kriek, ek het by Clicks 'n boksie gekoop, daar is 4 toetsies in vir R60 dink ek.

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #52963 by Kriek
Dankie Ankia, sal gou lunch tyd gaan kyk, sal dit dan maar wegsteek, want anders konsentreer ek mos weer te veel op dit. lol !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #52960 by Kriek
Dankie Tienka, ek raak ook nou meer positief, ek het actually gister besluit ek hou op rook, want dit is n ding daai wat my baie pla, en ek glo vas dit is dit wat n invloed het dat ek nie swanger word nie. So ek is vandag op dag 2 van my groot stap, nogals heel trots op myself, want al die ander kere wat ek wou ophou het dit net gehou tot die aand, dan stook ek weer !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #52958 by Cornel
Halo aan almal wat sover hier is!!!!!!!!!!

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account