file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 4 months ago #52985 by Cornel
Asseblief Kriek,ek vra jou met trane in my oe en 'n NICORETTE chapie in my kies,HELP MY!!!!!!!!!!!!!!

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #52982 by Kriek
Hallo Dassie, hoe voel jy ? Dassie die probleem is ook nou net DH rook ook, pleks hou hy nou saam my op, maar het gese as ek vir n maand op gehou het dan sal hy ook ophou rook. Sal maar sien of dit gaan gebeur

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #52981 by Tienka
WELL DONE Kriek!!!! Jissie, dit wil gedoen wees, ek weet hoe moeilik dit is!!!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #52979 by Kriek
Dis reg Cornel, ek het vir my vir die week van daai Nicorette patches gekry, net om dit so bietjie te help, maar dit is ook maar duur, so van volgende week af is ek op my eie. Ek voel net as dit gedoen is is dit gedoen. Ek moet net die keer uithou

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #52975 by Dassie
Mooi so Kriek. Ek dink dis 'n goeie besluit. Die FS het vir ons gesê rook is baie sleg as mens probeer swanger word.

TTC first LO since April '09.
MC - June '09.
BFP - 26 May, Alle eer en dank aan God!
Baby boy born Jan 2011!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #52972 by Kriek
Dankie Hexy, het jy dit die maand gebruik ?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #52970 by Paisley
ANSATJIE!!!!!!! Ek mis jou jong. Ek was van plan om jou vandag te sms. Jammer jong. Wou jou nie bekommerd maak nie.

Gaan WOES by die werk. En dan is ek net tot 7hr in die aande nog wakker. Hehe!

Verder gaan dit regtig goed. My bloeddruk is nou stabiel, en die naarheid is onder beheer. ek meot net sorg dat ek genoeg klein maaltye eet. En nie overinduldge in groot maaltye nie. Dan voel ek goor. Maar ek het regtig nie rede om te kla nie.


WELL DONETH KRIEK!!!!!!!!!!!! Die beste besluit wat jy kan maak. Regtig!

TTC Since May 2008
Me: 29, DH 32
FS: Dr Pentz
IUI #1: March 2010 - BFN
IUI #2: 29 April 2010 - BFP on 8dpiui: 7 May
16 December 2010- Early onset of labour (Flat on my back for 2 weeks)
Drugfree natural birth - 1 Jan 2011 weighing 2.74kg (37w)
October, November 2011 - Chem Pregnancies
April 2012-Medicated Cycle: BFN
IUI#1(Yet again)- Planned for Aug 2013

ALL THE GLORY BE TO OUR GOD. FOR EVER AND EVER - AMEN!!

File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account